Local newsNews

Happenings for Brakpan

What is happening in town?

9 Julie
‘n “Colour-run” word by die AGS Kerk, Brakpan-Wes te 122 Witpoortjieweg gehou ten bate van Karlien Roets. Karlien het op ‘n jong ouderdom ernstige kopbeserings opgedoen toe ‘n kombuiskas op haar geval het. Sy word sedertdien 24 uur per dag in haar ouerhuis versorg en die mediese uitgawes is enorm. Belangstellendes kan teen R50 per persoon inskryf deur vir Karen Roets te kontak by 074 963 8955. Die hekke sal om 9vm open.

23 Julie
Hoërskool Stoffberg bied vanjaar die Valke finaal aan en is op soek na markuitstallers. Die mark sal op hul sportgronde wat te Collieryweg geleë is, gehou word. Persone wat stalletjies wil bespreek kan vir Ronel by 073 192 9127 skakel.

23 Julie
Die Vroue Landbou-unie se Boksburg- en Brakpan-takke bied vanjaar ‘n konsert met Rudi Claase aan. Dit vind by NG Kerk Brakpan-Wes op die hoek van Reitz- en Paul Krugerlaan plaas. Die konsert begin 09:00 en sal om 13:00 klaar maak. Gaste sal ‘n ete en drinkgoed deur die loop van die oggend ontvang. Persone wat belang stel om kaartjies te bespreek kan vir Elsabe Neveling by 082 891 4514 kontak.

31 Julie
Die Just Wheels Motorklub se opedag word by die klubhuis, wat te Kitzingerlaan 69 geleë is, gehou. Die dag bied die perfekte geleentheid vir oud en jonk om ’n genotvolle dag te beleef. Voertuie word uitgestal, vlooimark- en kosstalletjies kan besoek word en vermaak word deur die loop van die dag aangebied. Persone wat stalletjies wil bespreek kan vir Hannetjie van der Mescht by 082 263 7567 skakel

General
A second-hand clothing sale will take place on Tuesdays and Thursdays from 08:00 to 11:30 at the NG Kerk Brakpan-Oos, corner of Boundary Road and High Street. Good quality clothing available at discount prices. Call Hester Bosch (083 307 0649).

If you have an event planned you can submit it for inclusion in the Happenings column. These include community projects, fêtes, school events, church fund-raisers etc.

The events included in this section are done so at the editor’s discretion. The deadline for submission of any entertainment events is 11:00 on Monday. Email details to thelma@caxton.co.za

Related Articles

Back to top button