Local newsNews

Happenings

What is happening in town

24 Junie
Die Just Wheels Motorklub hou ‘n nagmark by die klubhuis, wat te Kitzingerlaan 69 geleë is, gehou. Die dag bied die perfekte geleentheid vir oud en jonk om ’n genotvolle and te beleef.

Voertuie word uitgestal, vlooimark- en kosstalletjies kan besoek word en vermaak word deur die loop van die aand aangebied. Persone wat stalletjies wil bespreek kan vir Hannetjie van der Mescht by 082 263 7567 skakel.

24 tot 26 Junie
Die Oppiland Fees vind plaas by die Stable Inn Konferensiesentrum in Springs. Verskeie kunstenaars gaan deur die loop van die naweek optree.

Vlooimarkstalletjies kan ook bespreek word en ‘n kunswerkwinkel is op die program. Vir meer inligting oor die fees skakel Lefra Produksies by 011 815 3000 of 083 254 7293 of besoek www.oppiland.co.za

General
• A second-hand clothing sale will take place on Tuesdays and Thursdays from 08:00 to 11:30 at the NG Kerk Brakpan-Oos, corner of Boundary Road and High Street. Good quality clothing is available at discount prices. Call Hester Bosch (083 307 0649).

• Die Brakpan-tak van die Vroue Landbou-unie vergader elke tweede Dinsdag van die maand op 9.30vm. Belangstellendes kan vir Elsabe Neveling kontak by 082 891 4514.

If you have an event planned you can submit it for inclusion in the Happenings column. These include community projects, fêtes, school events, church fund-raisers, etc.

The events included in this section are done so at the editor’s discretion. The deadline for submission of any entertainment events is 11:00 on Monday. Email details to thelma@caxton.co.za

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button