Sonneveld Akademie se tweelinge is Clarisa en Klarika Gerber, Dihan en Ihan Landman en Amanda en Yolanda de Jager. Agter sit die skool se drieling: Odelia, Conrad en Theanè Scholtz.
Die dorp se laerskole wemel met tweelinge, en dit is veral by Laerskool Die Arend waar mens moet seker maak jy kyk nie dubbel nie.
Die onderwysers by Laerskool Die Arend moet mooi kophou met die skool se magdom tweelinge.
Exed Privaat Skool se tweelinge is Ave-Rose en Hayley-May McKechnie en Xavier en Justen Crause.
Die tweeling Dalwers is (van links) Juan en Nathan Naude, Bjorn en Carmen Delport, Chante en Xavier Momberg, Rivan en Ruvan Grobler, Mieke en Franco Bauwer. Agter: Stephan en Markus Goosen.
Have a story?
Contact the newsroom by emailing:Thelma Koorts (editor) brakpanherald@caxton.co.zaor Stacy Slatter (news editor) stacys@caxton.co.za
Remember to visit the Brakpan Herald on the following social media platforms:
Follow us:
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!