Local newsNews

Nuwelinge is nou volwaardige Ankers

Daar was ook die simboliese loslaat van ballonne.

Die nuwe Graad Agt leerders van Hoërskool die Anker het onlangs amptelik deel geword van die skool toe hulle as volwaardige Ankers ingehuldig is, tydens ‘n baadjie seremonie wat gehou is.

LEES OOK: 

Goeie uitslae by Die Anker se Olimpiese Spele

Tydens die seremonie het die skoolhoof, Johan Snyman, aan die nuwe Ankers verduidelik wat dit beteken om ‘n skoolbaadjie aan te trek.

Daar was ook die simboliese loslaat van ballonne, waartydens die leerders hul drome en ideale vir die volgende vyf jaar die wêreld instuur.

Have a story?

Contact the newsroom by emailing: Thelma Koorts  (editor) brakpanherald@caxton.co.za or Stacy Slatter (news editor) stacys@caxton.co.za

Remember to visit the Brakpan Herald on the following social media platforms:

 Follow us:

    

 For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter
 
 
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button