Local newsNews

Matrieks se lang gewag is nou verby

Sewe matrikulante van die skool het elk drie onderskeidings behaal.

Daar was gisteroggend (Dinsdag) groot verligting in die dorp nadat die matrikulante van 2020 uiteindelik na ’n ongewone lang gewag hulle matriekuitslae in ontvangs kon neem.

Die minister van basiese onderwys, Angie Motshekga, het Maandagmiddag die matriekuitslae bekend gemaak, waarna leerders hul individuele punte Dinsdagoggend kon ontvang.

ALSO READ:

 Lang gewag vir matrieks is verby

Die Hoërskool Stoffberg het vanjaar ’n slaagsyfer van 94.85 persent behaal en spog met ’n totaal van 51 vakonderskeidings.

Sewe matrikulante van die skool het elk drie onderskeidings behaal. Vyf leerders het elk met twee onderskeidings geslaag en ’n totaal van 20 leerders het elk een onderskeiding behaal.

Have a story?

Contact the newsroom by emailing: Thelma Koorts  (editor) brakpanherald@caxton.co.za or Stacy Slatter (news editor) stacys@caxton.co.za

Remember to visit the Brakpan Herald on the following social media platforms:

Follow us:

    

 For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button