Editor's choiceLocal newsNews

Valentynsdag: Wen ‘n R500 koopbewys

Slegs inwoners van die dorp kan inskryf.

Valentynsdag is om die draai en om hierdie dag van liefde te vier kan een van die Herald se lesers ’n koopbewys ter waarde van R500, wat deur VC SUPERSPAR in Dalview geborg word, wen.

Dit is maklik om in te skryf:

Al wat jy moet doen is om ’n e-pos na brakpanherald@caxton.co.za te stuur en in minder as 50 woorde te verduidelik waarom jy graag die koopbewys wil wen.

Die sluitingsdatum vir inskrywings is 5 Februarie en die wenner sal telefonies in kennis gestel word.

Maak dus seker dat jy ’n kontaknommer verstrek.

Slegs inwoners van die dorp kan inskryf, dus sal jy ook jou adres moet meld.

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Joernalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button