Local newsNews

Weltevreden Stortingsterrein gesluit

Inwoners wat vanoggend (Maandag) van die fasiliteit wou gebruik maak is ook weggewys.

Weltevreden Stortingsterrein is, volgens inligting, sedert Vrydag vir die publiek gesluit. Inwoners wat vanoggend (Maandag) van die fasiliteit wou gebruik maak is ook weggewys.

“Dit is uiters frustrerend. ‘n Mens laai jou bakkie vol vullis om dit daar te gaan weggooi en dan word jy toegang geweier,” het ‘n inwoner van die dorp gesê.

“Die mini-stortingsplekke in die dorp is oorvol. So waarheen moet ons met ons vullis gaan?”

Die Herald het ‘n navraag aan die Ekurhuleni Metro gerig. 

Sodra terugvoering ontvang word sal dit deurgegee word.

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Joernalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button