Just Wheels se nagmark is ‘n lekker gedoente

Talle besoekers het die wind en reën trotseer en nogsteeds opgedaag om 'n rustige aand by die nagmark te geniet.

Die Just Wheels Motorklub het Vrydagaand ‘n nagmark by hulle klubhuis in Dalview aangebied. 

Lucia (links), Willinda en Dilinda Bronkhorst.
Deon (links), Cindy en Donna Koekemoer het lekker saam gekuier by die nagmark en ‘n verskeidenheid plante uitgestal.
Martin Swart het gesorg dat elke besoeker se hande eers ontsmet is voordat hulle by die hek kon ingaan.

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Joernalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

 
 
Exit mobile version