‘n Virtuele 5km pretloop was onlangs aangebied ter fondsinsameling vir die 10-jarige Jaco Viljoen wat met Duchenne-spierdistrofie gediagnoseer is.
Sowat 50 mense het saam met Jaco gestap en ‘n bedrag van R7 000 is ingesamel.
Elke deelnemer moes ook ‘n kreatiewe foto stuur waar hul saam stap en Jaco het sy gunsteling foto gekies.
Hayley Henning se foto het sy aandag getrek en het ‘n ‘unicorn’ mat gewen.
Lees: DBV sorg vir groot bederf vir Jaco
Het jy ‘n storie?
Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za
of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za
of Miné Fourie (Joernalis) minev@caxton.co.za
Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:
For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs Advertiser, Boksburg Advertiser, Benoni City Times, African Reporter