Editor's choiceLocal newsNews

Virtuele pretloop vir jong seun word goed ondersteun

Die geleentheid het in Dalpark 5 plaasgevind en die jong seun het groot ondersteuning ontvang.

‘n Virtuele 5km pretloop was onlangs aangebied ter fondsinsameling vir die 10-jarige Jaco Viljoen wat met Duchenne-spierdistrofie gediagnoseer is.

Sowat 50 mense het saam met Jaco gestap en ‘n bedrag van R7 000 is ingesamel.

Elke deelnemer moes ook ‘n kreatiewe foto stuur waar hul saam stap en Jaco het sy gunsteling foto gekies.

Hayley Henning se foto het sy aandag getrek en het ‘n ‘unicorn’ mat gewen.

Hayley Henning is baie ingenome met haar “unicorn” mat wat sy gewen het.
Hayley Henning (voor) het haar kant gebring deur saam met Jaco te stap (en draf) en ‘n verskil te maak.
Kiewiet Joubert en Leandri Viljoen het gesorg dat niemand honger word nie.
Inwoners het die dag saam met Jaco terdeë geniet.

Lees: DBV sorg vir groot bederf vir Jaco

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Joernalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

 
 
 
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button