Die silwerdoek wink vir jong kunstenaar

Sy sal 'n kans staan om in 'n kortfilm te speel in Februarie 2021.

‘n Inwoner van die dorp, wat tans ‘n graad 11 leerder aan die Hoërskool Oosterlig  in Boksburg, is, is gekies om deel te wees van ABS-Produksies se Speeltoneel 2020.

Luschenke Lubbe  gaan saam die akteur Reinhardt Hugo en ander bekendes werk.

Sy sal hierna ‘n kans staan om in ‘n kortfilm te speel in Februarie 2021.

Luschenke het tydens die grendeltydperk haar oudisie gedoen, waar Desiré Gardner haar persoonlik deur middel van ‘n video geluk gewens het, en laat weet sy is gekies.

Speeltoneel bied die geleentheid vir jong kunstenaars om vir 12 maande lank aanlyn afgerig te word.

Luschenke het reeds met haar klasse begin.

Haar mentor is Reinhardt Hugo die sanger en akteur van Binnelanders

Lees: Sangskool spog met goeie welslae by die Dell’Arte Kunstefees

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Joernalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version