Dié Morrie ken haar wiskunde

Morries weet hoe om somme te maak.

.Laerskool Môrewag het onlangs ’n Blits Brein wiskunde kompetisie vir hul graad sewe leerders aangebied.

Die wiskunde vasvrae het tussen die top agt graad sewe wiskunde leerders plaasgevind en die deelnemers moes flink dink en vinnig sommetjies maak.

Lees: Jong hengelaar wys haar staal

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Joernalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version