Editor's noteLocal newsNews

Hospice winkel het vrywilligers nodig

Die winkel is weeksdae vanaf 9vm tot 4nm oop en Saterdae vanaf 9vm tot 12.30nm.

Die liefdadigheidswinkel van Hospice Oos-Rand in Brakpan wil graag hoor van vrywilligers wat op sekere dae in die winkel kan uithelp.

Die winkel, wat te Prince Georgelaan 369 (skuins oorkant die landdroshof) geleë is, bied ’n verskeidenheid goedere te koop aan, danksy skenkings van die publiek.

Dit is ook ’n bron van inkomste vir die gemeenskapsgebaseerde organisasie wat sorg van hoë gehalte aan terminaal siekes en hul gesinne bied.

Persone wat belangstel om hul vrye tyd aan te bied kan vir Gayle Rosseau by 079 700 6902 skakel.

Lees: Hospice East Rand needs your help

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Joernalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button