Editor's choiceLocal newsNews

Mandela-dag: Deel jou planne met ons

As gevolg van die inperking reëls kan talle tradisionele geleenthede  nie plaasvind nie.

Vandag (Saterdag) word Mandela-dag nie net in Suid-Afrika maar reg oor die wêreld gevier.

Die verjaarsdag van die voormalige president van Suid-Afrika, wat op 18 Julie 1918 gebore is word ook herdenk.

Sedert die afsterwe van Mandela op 5 Desember het mense van Suid-Afrika maar ook van reg oor die wêreld op sy geboorte dag 67 minute van hul tyd opgeoffer om ‘n goeie daad of positiewe bydrae tot die mensdom te lewer.

Die 67 minute is simbolies van  die 67 jaar van sy lewe, wat daaraan gewy is om die mensdom te help.

Vanjaar se vieringe en aktiwiteite sal egter heelwat anders daarna uitsien as gevolg van die Covid-19 Pandemie.

As gevolg van die inperking reëls, wat ook die verbod op groot byeenkomste insluit,  kan talle tradisionele geleenthede  nie plaasvind nie.

Gaan jy egter steeds ‘n plan maak om ‘n verskil in iemand se lewe te maak.

Ons sal graag daarvan wil hoor.

Stuur foto’s en inligting na brakpanherald@caxton.co.za voor Maandag 5nm.

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Joernalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

Back to top button