Bejaarde (80) sedert Donderdag vermis: Polisie nou op moontlike moord toneel

Meer inligting sal volg.

Lede van die Brakpan SAPD is tans by ‘n huis in Taftlaan nadat inligting bekend geraak het oor ‘n 80-jarige vrou wat sedert Donderdag vermis is.

Volgens inligting wat beskikbaar is, is ‘n 50-jarige man ondervra en is daar ‘n sterk vermoede dat die vrou se liggaam op die perseel is.

Meer inligting sal volg.

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Joernalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Exit mobile version