Just Wheels klublede rol moue op

Die klub skenk op ‘n gereelde basis onder andere vars groente en vrugte aan die NG Kerk, Dalpark Kaléo Gemeente.

Lede van die Just Wheels Motorklub  aook vrywillligers was Saterdagoggend dou voor dag reeds druk besig by die klubhuis, om vars groente en vrugte te verpak.

Die klub skenk op ‘n gereelde basis  onder andere vars groente en vrugte aan die NG Kerk, Dalpark Kaléo Gemeente.

Dié gemeente asook ander kerke van die dorp, kultuurorganisasies, politieke organisasies, die besigheidsektor asook die breë publiek het hande gevat om die hongersnood in die dorp te verlig.

Die Dalpark Kaléo Gemeente koördineer die verspreiding van die kospakkies.

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Exit mobile version