Ouers het hul hande behoorlik vol om kleuters tuis, tydens die inperking, besig te hou.
Die meeste hoër- en laerskole het wel planne beraam om werk by die leerders uit te kry en sodoende in ‘n mate op koers te bly.
Die kleintjies van Rafiki Kleuterskool is geen uitsondering nie en danksy die tuis pakkette wat aan die ouers gestuur word bly die jongspan lekker besig.
Een van die onlangse opdragte was om ‘n prentjie te teken van iemand wat mense help.
Lees: Inperking keer Ankers nie om te redeneer
Die kreatiewe kleintjies het onder andere, dokters en geregsdienaars geteken.
Het jy ‘n storie?
Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za
of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za
of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za
Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:
For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs Advertiser, Boksburg Advertiser, Benoni City Times, African Reporter