Editor's choiceLocal newsNews

Sê ons wat jy dink

Graad sewe en Graad 12 leerders sal 1 Junie terugkeer skool toe.

Hoe voel jy daaroor dat skole in fases sal heropen?

My opinie is, ek dink hul bedoeling is goed maar dis egter nie baie prakties nie want sekere grade mis uit op die 80 dae van skool.
Met die dat die graad 12 en sewe klasse eerste terugkeer word daar verseker dat die vloei van leerders in die onderwyssisteem gehandhaaf word.
Ek dink dit is ‘n goeie en slegte ding, hulle gaan vir die kinders maskers gee maar wie sé hulle gaan dit die heeldag dra? Maar tenminste gaan nie almal terselfdertyd terug nie.
Dit maak sin dat die skole in fases oopmaak om sodoende onderwysers en leerlinge die kans te gee om te kan aanpas by die nuwe roetines en die nodige higiëne toe te pas.

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button