NewsSchools

Dalwer kwalifiseer vir SA-Skole Kampioenskappe

Hy is ook ’n reserwe in die aflosspan vir sy ouderdomsgroep.

JT Strydom, ’n graad vier leerder aan die Laerskool Dalview, het tydens die Gauteng Laerskole Atletiekkampioenskappe gekwalifiseer om aan die Suid-Afrikaanse Laerskole Atletiekkampioenskappe deel te neem in die verspring item vir seuns o-10.

Hy is ook ’n reserwe in die aflosspan vir sy ouderdomsgroep.

Die SA kampioenskappe is uitgestel as gevolg van Covid-19.

Lees: Oud-Dalwers is top leiers

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

Related Articles

Check Also
Close
 
Back to top button