Local newsNews

Geniet die Paasnaweek en stuur foto’s

Jan Tuisbly se karretjie is almal se voorland.

Waar gesinne gewoonlik die lang Paasnaweek gebruik het om bietjie weg te gaan van die huis, is dit vanjaar ‘n ander storie.

Met die 21 dae inperking, as gevolg van Covid-19, is Jan Tuisbly se karretjie almal se voorland.

Dit is egter geen rede om nie steeds die jongspan (en ander soettande) te verras met Paaseiers nie.

Beplan jy dalk ‘n Paaseier-skattejag of gaan julle dalk self Paaseiers maak of sommer net lekker aan die sjokolade eiers smul?

Die Herald sal graag foto’s van ons lesers, wat hul Paasnaweek by die huis geniet, sien en moontlik ook publiseer.

Moet nie jou foto hieronder plaas nie. Stuur dit per e-pos na brakpanherald@caxton.co.za

Onthou ook om die name, vanne en ouderdomme van die persone in die foto te meld en gee ook ‘n kort beskrywing.

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

Related Articles

Back to top button