Lesersfoto van die week

Elsabè en haar man, Eugene, het die dag vir haar so spesiaal as moontlik gemaak.

Die landswye inperking wat tans in plek is veroorsaak dat gesinne baie meer tyd as gewoonlik saam spandeer.

Elsabè Scheepers van Brenthurst het hierdie foto vir die Herald gestuur.

Haar dogter, Lianie, het Sondag haar 10de verjaarsdag gevier.

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version