Laerskool Môrewag se nuwe leiers is reg vir 2020

Laerskool Môrewag se nuwe leiers.

Laerskool Môrewag het onlangs hul nuwe leiers, sowel as ‘n nuwe diensraad, vir 2020 aangekondig.

Die nuwe diensraad sal die skool se leiers bystaan in hul pligte. Hulle is agter, van links: Hettie Botha, Marius Annandale, Urinda Keating, Marianka Els, Liezel Pretorius, Sybrand Clinyen, Kaylin Erasmus en Evan Veldman. Voor is Jettie Fourie (links) saam met die hoof van die skool, Elna Venter.

Lees: Morries se uitblinkers ontvang erkenning

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

Exit mobile version