Die Anker baan die weg vir die toekoms

Die expo word ook deur leerders van omliggende skole bygewoon.

Hoërskool Die Anker bied jaarliks ’n loopbaan-expo by die skool aan en vanjaar was geen uitsondering nie. Die expo word ook deur leerders van omliggende skole bygewoon.

Leerders soos San-Mari Mostert kry die geleentheid om inligting oor loopbaankeuses te bekom.
Die expo is ’n vaste instelling op Die Anker se jaarprogram en word baie goed ondersteun.
Johlene Kritzinger (links), Eileen Pieterse en Zevané Janse van Vuuren het die expo baie behulpsaam gevind.

MEER FOTO’S: Hoërskool Die Anker bied loopbaan-expo aan

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts  (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

 For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter
Exit mobile version