NewsSchools

Die Anker kondig eerste netbalspan aan

Die span is ook opgewonde oor die Puk-reeks wat aan die einde van die maand begin.

Hoërskool Die Anker se eerste netbalspan is onlangs aangekondig.

Die span onderneem gedurende Maart ‘n toer na George en is ook opgewonde oor die Puk-reeks wat aan die einde van die maand begin.

LEES: Die Anker se atlete haal uit en wys

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts  (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

 For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button