NewsSchools

Raak ontslae van goed wat rond staan

Die kermis is jaarliks ’n hoogtepunt op die skoolkalender.

Felicitas Skool is reeds besig met reëlings vir hul kermis, wat op 29 Februarie by die skool in Brenthurst plaasvind.

Die kermis is jaarliks ’n hoogtepunt op die skoolkalender en bied ’n genotvolle dag vir oud en jonk.

Dit is ook die ideale geleentheid vir die publiek om ontslae te raak van huishoudelike items wat rondstaan.

LEES OOK: Vrolike Feliësta bekoor gehoor

Die skool benodig skenkings van klere, meubels, kombuistoerusting, gereedskap, speelgoed, elektroniese ware, boeke, breekgoed en linne.

Die goedere kan by die skool afgelewer word of daar kan reëlings getref word dat die goedere opgelaai word.

Persone wat skenkings wil maak kan vir Annemie Hall of Louise Basson by 011 813 4142 (gedurende skoolure) kontak.

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts  (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

 For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button