VLU skop 2020 af met nuwe bestuur

’n Nuwe bestuur vir 2020 is gekies.

Die Brakpan-tak van die Vroue Landbou-unie het Dinsdagoggend hul eerste vergadering vir die jaar gehou, waartydens ’n nuwe bestuur ook gekies is.

Barbara Steenkamp, wat ’n gereelde beoordelaar by die VLU is, was weer Dinsdagoggend op haar pos om die lede se handewerk te beoordeel.

Lees ook: Sluit aan by die Vroue Landbou-unie

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts  (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

 For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter
Exit mobile version