Lesersfoto van die week

Was jy onlangs by ‘n spesiale geleentheid of wil jy graag ‘n besondere foto met ons deel? Stuur die foto en ‘n kort beskrywing met name na brakpanherald@caxton.co.za

Zwanke Minnie (links) en Santania Howard is Woensdag deur ’n leser by een van die laerskole in die dorp opgemerk.

Hulle het twee goue Capuchin-apies, wat Luanke en Alecia heet, by hulle gehad.

Santania het laggend opgemerk dat die apies nog nie skoolgereed was nie en maar huis toe moes gaan.

Lees ook: Glimlagte net waar jy kyk op eerste dag van skool

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts  (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

 For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version