Editor's choiceLocal newsNews

Inwoner verras op 90ste verjaarsdag

Sy was baie in haar noppies met die moeite wat daar vir haar gedoen is.

‘n Lidmaat van die NG Kerk, Brakpan-Wes het ‘n heerlike verrassing ontvang toe sy op Oujaarsdag haar 90ste verjaarsdag gevier het.

Die Vrouediens van die kerk het gesorg dat daar ‘n aangename geselligheid vir  Louisa van  den Berg, wat in Brakpan-sentraal woon, gereël is.

Sy is nooit getroud nie en het ook nie kinders nie en was baie in haar noppies met die moeite wat daar vir haar gedoen is.

Lees ook: Hulp van weldoeners word waardeer

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts  (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

 For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

Related Articles

Back to top button