’n Groep vrywillige vroue het Donderdagoggend besoek gebring aan die inwoners van die Frank Mynhardt Sorgsentrum.
Die inwoners het eetgoed ontvang asook ’n geskenkpakkie wat uit lekkergoed en toiletware bestaan het.
Die sanger Bianca G het die gaste vermaak.
Lees ook: Bejaardes word lekker bederf
Meer foto’s: Spesiale dag vir die inwoners van die Frank Mynhardt Sorgsentrum
Het jy ‘n storie?
Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za
of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za
of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za
Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:
For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs Advertiser, Boksburg Advertiser, Benoni City Times, African Reporter
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.