Editor's choiceLocal newsNews

Trippe Trappe Trone se kinders help die DBV

Die kinders het ook nie met leë hande opgedaag nie.

’n Opgewonde groep kinders van die Trippe Trappe Trone Kleuterskool het onlangs besoek aan die Brakpan Dierebeskermingsvereniging afgelê.

Kyk: VIDEO: Eksotiese diere kuier by Trippe Trappe Trone

Hulle het ook nie met leë hande opgedaag nie en ’n groot skenking van honde- en katkos aan die DBV geskenk.

Die kinders van die skool het die kos ingesamel.

Meer foto’s: Kleintjies skenk kos aan die DBV

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts  (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

 For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

Related Articles

Back to top button