Morries se uitblinkers ontvang erkenning

Leerders van die Laerskool Môrewag het onlangs erkenning ontvang vir hul toewyding gedurende die jaar.

Leerders van die Laerskool Môrewag het onlangs erkenning ontvang vir hul toewyding gedurende die jaar.

Theo Lombard is die beste rugbyspeler.
Brendane van Greunen het die seuns junior kultuurtrofee ontvang.
Chanté Viljoen is aangewys as die beste langafstandatleet, beste landloopatleet, beste tweekampatleet, Die Sportster- asook die Môrewagter van die jaar.
Danica Steinmann het ’n toekenning vir die beste akademiese prestasie ontvang.
Shinique Steyn is die beste hokkiespeler.

Lees ook: Die Laerskool Môrewag se jongspan leer van veiligheid

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts  (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

 For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter
Exit mobile version