Editor's choiceLocal newsNews

Herinneringe opgeroep by 50-jarige reünie

Die destydse onderhoofmeisie Elize Davies (neé Ellis) het uit Skotland gereis het vir die geleentheid.

Die 1969 matrieks van die Hoër Meisieskool Stoffberg het onlangs vir hul 50-jarige reünie bymekaar gekom.

Nege oud-leerders was teenwoordig, waarvan die destydse onderhoofmeisie Elize Davies (neé Ellis) uit Skotland gereis het vir die geleentheid. Die foto is tydens ‘n gesellige middagete geneem. Hulle is van links: Elize Davies (neé Ellis), Elsie Schoombie (neé Geldenhuys) van Bloemfontein, Rina Burger (neé Pretorius), Wilna Saayman (neé Roos) en Miempie Kilian, aldrie nog van Brakpan, Josia Loots, man van Veronica Loots (neé Heunis) van Meyerton, Braam Foord, man van Santa Foord (neé Coetzer) ook van Brakpan, Ann van Niekerk (neé Jacobs) en Anne Baker (neé) Gouws albei nou van Krugersdorp.

Lees ook: Vriende groet mekaar na 20 jaar

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts  (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

 For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

Related Articles

Back to top button