Dié Oosies steek nie lyf weg

Die top 10 akademiese spanne van die Laerskool Brakpan-Oos is onlangs, na aanleiding van die derde kwartaal se punte, aangewys.

Graad vyf, agter (van links): Anita Botha, Eleanor Maredi, Leandrè Stander, Cayle Chandler en Natalie Hatting. Voor: Ewald Benade, Oswald Schoeman, Duan Conradie, Nathan Palm en Abigail Botha.
Graad ses, agter (van links): Zané Rust, Keanauw Adendorff, Leigh-anne Grobler, Taylon Nagel, Chrystal Swart en Kayleigh-Ann Watson. Voor: AJ Howard, Reghardt Underhay, Bradley Jacobs, Wihan Scholtz, Zander Smith en Casey de Oliveira.
Graad sewe, agter (van links): Velo Ngubeni, Zancha Marcus, Nika de Bruyn, Robin Visser en Jonnathan Coleman. Voor: Chelle-Marie Schoeman, Odette van Dyk, Denise Mong, Brandon Crous, Tiffany Steyn en Lwethu Zulu.

Lees ook: Dankie Laerskool Brakpan-Oos

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts  (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

 For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Exit mobile version