Wêreldbeker-toernooi: Rugby koors loop hoog

Stuur vir ons jou rugby foto.

Die Springbokke kom vandag (Saterdag) in die Wêreldbeker-toernooi teen die All Blacks te staan. Dit sal die Bokke se eerste wedstryd in die toernooi wees.

Brakpan inwoner Nikita Kotze se oulike worshondjie,  Shadow, het ook ‘n groen en goud rugby truitjie gekry ter ondersteuning van die Springbokke.

Shadow is gereed vir die Wêreldbeker-toernooi.

Ondersteuners van die Springbokke is baie welkom om vir die duur van die toernooi vir ons foto’s te stuur.

Die foto’s kan per e-pos aangestuur word na brakpanherald@caxton.co.za

Die name en vanne van die persoon of persone in die foto moet verskaf word.

Verskaf ook ‘n kontak telefoonnommer.

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts  (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

 For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version