Local newsNews

Video: Dooie luislang sorg vir groot herrie

Volgens inligting was die slang reeds dood toe dit uit die gat gehaal is.

‘n Groot bohaai is tans aan die gang op die hoek van Goodsweg en Northdenelaan nadat verbygangers ‘n groot luislang uit ‘n gat gehaal het.

Volgens inligting was die slang reeds dood  toe dit uit die gat gehaal is.

‘n Groot groep mense het saamgedrom en selfs beurte gemaak om aan die slang, wat sowat 2,5 meter lank is te vat.

Die dooie slang was sowat 2,5 meter lank.

Talle motoriste het ook stilgehou om foto’s te neem

Dit is nie bekend wat nou van die slang gaan word nie.

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts  (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

 For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

Related Articles

Back to top button