Video: Lente motorskou is ’n vrolike gedoente

Blink vuurwaens en die nuwe 4x4-baan was ’n groot trekpleister.

Die Just Wheels Lente Motorskou, wat Saterdag in samewerking met die AP Kerk, Brakpan  by die Sonneveld Akademie aangebied is het talle besoekers gelok.

Sonneveld Akademie het hul eie stalletjie, waar lekkernye gekoop kon word, beman. Hier is Sonja Kromhout (links), Suzette Binneman en Alecia van der Westhuizen.
René Bester (links), Jason van Zyl, Lizaan van Zyl, Melody Beukman, Jaydee van der Mescht, Martin Swart en Diaan van Staden, wat voor sit, het die oggend terdeë geniet.
Andries Botha (links) en Stevan Botha het iets van alles te koop gehad.

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts  (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

 For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter
Exit mobile version