Editor's choiceLocal newsNews
Video: Lente motorskou is ’n vrolike gedoente
Blink vuurwaens en die nuwe 4x4-baan was ’n groot trekpleister.
Die Just Wheels Lente Motorskou, wat Saterdag in samewerking met die AP Kerk, Brakpan by die Sonneveld Akademie aangebied is het talle besoekers gelok.
Het jy ‘n storie?
Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za
of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za
of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za
Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:
For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs Advertiser, Boksburg Advertiser, Benoni City Times, African Reporter