NewsSchools

Sonneveld Akademie hou kaskardag

Kaskardag was 'n lekker gedoente.

Sonneveld Akademie se leerders het onlangs groot pret gehad met ’n kaskardag wat by die skool gehou is.

Yolanda van Rooyen en Ryan Stewart het die wedren baie ernstig opgeneem.
Zetske van Niekerk (links) en Inge Venter het hul bes gegee om die swaar kaskar so vinnig as moontlik te stoot. In beheer van die stuurwiel was CJ Theologo.

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts  (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

 For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

Related Articles

Back to top button