Foto’s: Just Wheels se opedag lok vele besoekers

Besoekers kon talle voertuie besigtig en in ‘n ontspanne atmosfeer die dag geniet.

Die Just Wheels Motorklub se maandelikse opedag, wat Sondag by die klubhuis gehou is, is goed ondersteun.

Nick Jooste was een van die persone wat met sy voertuig kom spog het. Jooste se Corsa bakkie, wat 14 jaar oud is, is in ‘n uitmuntende toestand.
Anel Pretorius (21, links) en Ashleigh Benade (11) het die opedag terdeë geniet.
‘n Tekort een eet- en drinkgoed was daar beslis nie. Jaco (2, links) en Juandré Jeppe het lekker roomys geniet.

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts  (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

 For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version