Deel in die dorp se eeufeesviering

Brakpan vier vanjaar sy 100ste bestaansjaar.

Is jy ’n jarelange inwoner van die dorp wat ’n interessante staaltjie het of in besit is van foto’s wat die geskiedenis van die dorp vasvang?

Brakpan vier vanjaar sy 100ste bestaansjaar en ’n spesiale uitgawe van die Herald word vir Augustus beplan.

Lees: New street lights for Brakpan CBD

Ons sal ook graag wil hoor van organisasies, skole, klubs en individue wat ’n gebeurtenis beplan om die 100ste bestaansjaar van die dorp te herdenk.

Indien daar inwoners is wat vanjaar 100 jaar oud word, sal ons ook met hulle in verbinding wil tree.

Besonderhede kan per e-pos aangestuur word na brakpanherald@caxton.co.za

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts  (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version