Kleintjies leer by viervoetiges

Alhoewel die kinders die besoek terdeë geniet het, was dit ook uiters leersaam.

Daar was onlangs groot opgewondenheid toe lede van die EMPD se honde-eenheid besoek gebring het aan die voorskoolse leerders van Laerskool Die Arend.

Lees: Klein Dalwers leer van veiligheid

Teresa Nel en haar klas het die besoek terdeë geniet. Insp Attie Fourie en sy hond, Raka, staan by hulle.

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts  (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version