Maak seker jy het genoeg voorafbetaalde krag

Kliënte sal dán nie voorafbetaalde krag kan koop nie.

Die Energie-afdeling  van die Ekurhuleni Metro voer vanaf  môre (Saterdag, 22 Junie ) ‘n opdatering op die elektrisiteitsvooruitbetalingsstelsel uit vanaf 2nm tot Sondag (23 Junie) om 2nm.

Kliënte sal nie voorafbetaalde elektrisiteitseenhede gedurende die opgraderingsperiode kan aankoop nie.

Die  Ekurhuleni  Metro het om verskoning gevra vir die ongerief wat veroorsaak word.

Lees ook: Possibility of water cuts in some parts of Brakpan next week

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts  (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version