Oupas en oumas is vollop by Laerskool Die Arend

Oupas en oumas gaan weer skool.

Die graad R- en graad RR leerders van Laerskool Die Arend het Vrydag die tweede kwartaal op ’n hoë noot afgesluit toe die kleintjies soos oupas en oumas aangetrek het.

Lumé Nel in haar ouma-uitrusting met loopraam en al.
Leonardo Massyn het omtrent soos ’n oupa gelyk.
Die jong oupas (van links): Barend Momberg, Rico Nortje, Calem Herbst, Charles Annandale en Morgan Reyneke.
Luché Nortjé (links) en Jauque Nish.
Zoey Heyns (links), Amorey Kock en Jizelle van Wyk.

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts  (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version