Editor's noteLocal newsNews

Winkelgroep ploeg terug in die gemeenskap

Die Rooikruis en Ebenhaeser Tehuis het baat gevind by die inisiatief.

VC Spar in Dalview het die inskrywingsgeld van ’n inkleurkompetisie, wat vroeër vanjaar gehou is, aangewend om toiletpapier aan te koop en aan twee organisasies van die dorp te skenk.

Collen Huma en Dineo Gumbu van die Rooi Kruis het Maandagoggend die skenking van die bestuurder van VC Spar, Heindrich Buitendag, ontvang.

Die ander instansie wat baat gevind het by die inisiatief was Ebenhaeser Tehuis.

Lees: Winterprojek kom tot ’n einde

Volg ons:

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

Related Articles

Back to top button