PAS IN: Grootskaalse soektog aan die gang na persoon beheer oor voertuig verloor en vlug

Die voorval het op die hoek van Van der Waltweg en Eeufeeslaan, in die parkeerarea van die Brakpan Herald se kantoor plaasgevind.

Lede van die SAPD en sekuriteitsmaatskappye is op die oomblik op soek  na die bestuurder van ‘n voertuig, wat op vlug geslaan het nadat hy beheer oor die voertuig verloor het.

Die voorval het op die hoek van Van der Waltweg en Eeufeeslaan, in die parkeerarea van die Brakpan Herald se kantoor plaasgevind.

Die vermoede is dat die bestuurder van die voertuig ‘n voetganger raakgery en probeer wegjaag het.

Meer inligting sal volg.

Volg ons:

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version