Bejaardes ingelig oor veiligheid

Kapt Pearl van Staad het wenke gegee oor hoe bejaardes hulself kan beveilig en waarvoor hulle op die uitkyk moet wees.

Kapt Pearl van Staad, woordvoerder van die Brakpan SAPD, het onlangs senior burgers by die NG Kerk Dalpark gaan toespreek oor veiligheid.

Frieda Botha (links) en Bessie van Heerden het die praatjie leersaam gevind.

Lees: Vrou sterf vroegoggend by besige kruising

Volg ons:

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version