Vrou sterf vroegoggend by besige kruising

Sy is op die toneel oorlede.

‘n Voetganger is vanoggend vroeg naby die Mall@Carnival oorlede toe sy vermoedelik deur ‘n motoris raakgery is.

Die ongeluk het ongeveer 5.45vm, by die kruising van Airport Drive en Heidelbergweg (R23),  plaasgevind.

Lees: Egpaar leef in vrees na honde vergiftig is

Volgens kapt Pearl van Staad, woordvoerder van die Brakpan SAPD is die vrou in haar laat 50’s.

Geen ander besonderhede is op hierdie stadium beskikbaar nie.

Volg ons:

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version