VIDEO: Duisende stroom na 10de Just Wheels Motorskou

Die skou het nie teleurgestel nie en honderde voertuie kon deur skougangers van nader bekyk word.

Duisende besoekers het Saterdag die 10de Just Wheels Motorskou, wat by Muriel Brand Skool gehou is, bygewoon.

Die 4×4-baan was oudergewoonte weer ‘n groot aantrekkingskrag en het gesorg vir opwinding deur die loop van die dag.

Lees: VIDEO: Just Wheels se nagmark is ’n brullende sukses

Vlooimarkstalletjies, vermaak en uitstallings het gesorg dat almal aan die gang gebly het.

Volg ons:

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version