Inwoners en besighede van die dorp het nog net tot 31 Mei om komberse, mussies, serpe en kouse te skenk vir die Herald se winterprojek.
Die items sal daarna aan organisasies in die dorp geskenk word, wat dit onder minderbevoorregte mense en haweloses in die dorp sal versprei.
Kitching Prokureurs in Dalview het onlangs ook hul bydrae gemaak en daag ander prokureursfirmas en besighede uit om dieselfde te doen.
VC Spar dien as kollektepunt, maar goedere kan ook na die Herald se kantoor te Van der Waltstraat 61, Dalview, gebring word.
Lees: Brakpan skoonheid verower gesogte titel
Volg ons:
For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs Advertiser, Boksburg Advertiser, Benoni City Times, African Reporter
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.