Wenners van baba- en kleuterkompetisie word Saterdag bekend gemaak

Die wenners van die Herald se baba- en kleuterkompetisie word Saterdag (18 Mei) by die Mall@Carnival bekend gemaak.

Die publiek het die afgelope naweek die geleentheid gehad om vir hul gunsteling te stem en die kind wat die meeste stemme ontvang het, sal ook môre sy of haar prys ontvang.

’n Lys van die 10 finaliste (die foto’s wat die afgelope naweek ten toon gestel is) verskyn hier onder.

Die prysuitdeling sal om 11vm begin in die omgewing van Wi:Jump. Die finaliste moet teenwoordig wees.

Nul tot 12 maande:

Liam Botha, Mila Roux, Kaylee de Lacey, Janri Roos, Wian Jansen van Vuuren, Joshua Beyleveldt, Hailey Moller, Lulama Bolosha, Ilani Viljoen en Christiaan Koekemoer.

Een tot twee jaar:

Clara van Wyk, Zanru Davies, Amoré Rossouw, Lynique Ritchie, Von-Bené Coertzen, Hanru Jenstch

Lincoln Malocily, Azarrah Costa, Shanté-Lee Horn en Miané Horn.

Twee tot drie jaar:

Kyler-Lee Swanepoel, Markus le Roux, Ilé Pieters, Zanduné Steinmann, Vincent van Wyk, Nombuso Mahlangu, Zanika Pretorius, Deandré Bezuidenhout, Wianru Botha en Austin du Plooy.

Drie tot vier jaar:

Yente Erasmus, Lee-Yolin Sass, Analissa Nyuswa, Lian Jentsch, Minki Grobler, Eliza Mieny, Clinton van Wyk, André Lombaard, Kayleigh Scrooby en Ricardo Viljoen.

Volg ons:

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version